Lynn Collins

Lynn Collins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Viola Lynn Collins
Geboorte 16 Mei 1977 (1977-05-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lynn Collins (gebore 16 Mei 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Merchant of Venice (2004), The Number 23 (2007), X-Men Origins: Wolverine (2009), en John Carter (2012).


Developed by StudentB